Modulekode | JMO 209 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | JMO is 'n keusemodule vir BEd-studente in die Intermedienecirc;re-, Senior- en VOO-fases. 'n Holistiese benadering tot Musiekopvoeding as deel van die leerarea Kuns en Kultuur word gevolg. Die fokus word op aktiewe deelname aan musiekmaakgeleenthede (musiekaktivwiteite) geplaas waardeur die student se musiekvaardighede toegerus met die nodige kennis/vaardighede, waardes en gesindhede wat hom/haar in staat stel om die praktyk die inherente musikaliteit van elke leerder te ontwikkel. Musiekopvoeding, basiese musiekteorie, klawerbordvaardigheid en kitaarbegeleiding word ingesluit. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App